Die Bosveld Stereo “Sondag Top-10 Kompetisie”

Elke Sondag 09:00 – 10:00. Aanbieder:  Chris Nell. Stemme sluit Vrydae om 10uur.

Whatsapp “Top10″ gevolg deur die Nommer van jou gunsteling lied na 064 115 2281.

Gewone data tariewe geld.
 

Week 7 – 12 Augustus 2018

Nommer Kunstenaar Snit + Geklim / – Gesak / * Nuut
#1 ELIZMA THERON ROEP MY +1
#2 STEVE HOFMEYR REDGEBED +2
#3 TOUCH OF CLASS VAL OP JOU KNIEE 0
#4 JOHAN ANKER DEEL DIT UIT -3
#5 ANDRIETTE MAG HY +5
#6 JO BLACK SKEPE 0
#7 DEWALD GOUWS NUWE BEGIN -2
#8 BOK VAN BLERK EN ROBBIE WESSELS DIE SLUISE VAN DIE HEMEL 0
#9 RIANA NEL SKOUERS -2
#10 CORDELIA KRUISE *