IMMUNADUE “WIE IS DIE KUNSTENAAR” KOMPITISIE

Wen weekliks R1000.00 deur deel te neem aan die Immunadue – Wie Is Die Kunstenaar kompetisie, hier op Bosveld 107.5! Die omroeper sal ‘n snit speel en jou vra, om of die kunstenaar, of die groep se naam te Whatsapp na die ateljee toe. Die nommer is 064 115 2281 – Standaard DATA tariewe is van toepassing.

Die gelukkige wenner word Vrydae oggende tussen 7 en 8 gekontak en wen die R1000!

Die Immunadue, Wie Is Die Kunstenaar kompetisie, net hier op Bosveld 107.5 – Die Hart Van Goud