Die Bosveld Stereo “Afrikaanse Top-20 Kompetisie”

Laasweek se Wenner

Prysgeld R500!

Elke Saterdag 10:00 – 12:00 Aanbieder:  Ruaan Pienaar Stemme sluit Vrydae om 12uur, die wenner word Saterdae tydens die TOP 20 kompetisie geskakel, en oor die lug bekend gemaak.

Whatsapp “Top20″ gevolg deur die Nommer van jou gunsteling treffer na 064 115 2281

Gewone data tariewe geld.
 

Week 1 – 12 Januarie 2019

Nommer Kunstenaar Snit + Geklim / – Gesak / * Nuut
#1 DIRK VAN DER WESTHUIZEN NET SO MMM +1
#2 ELANDRE HONDERD DUISEND MAAL +2
#3 HEUNING DIE LIED WAT SKREE +2
#4 JAY & LIANIE MAY SIEKVERLIEF +2
#5 KURT DARREN WARRELWIND KIND +2
#6 DEWALD WASSERFALL NUWE BEGIN +3
#7 LEAH EK MAG JOU MIS +3
#8 DEMI LEE MOORE MIS EET SLAAP HERHAAL +5
#9 MANIE JACKSON DONKER HART +6
#10 GERALDINE SCHOLTZ IEMAND +1
#11 4WERKE HART +1
#12 JENNIFER ZAMUDIO & JUANDRE MARAIS GEE JOU LIEFDE NET VIR MY +2
#13 CORDELIA VREESLOOS +3
#14 HEIDI TUSSEN DIE LYNE +6
#15 TALANA VUREN DEUR DIE VURE +4
#16 LUMé JOU LIEFDE HET DIE REEN GEBRING +2
#17 JUANITA DU PLESSIS GAAN GROOT NUUT
#18 ELVIS SE SEUN TRANE ROL SOOS WYN NUUT
#19 QUENTIN PRINSLOO JY IS DIE EEN NUUT
#20 PIETMAN GELDENHUYS  VAN DIE OS OP DIE JAS NUUT

Afrikaanse Top 20 Borg