IMMUNADUE- GROOTSKERM GUNSTELINGE

Staan ‘n kans om ‘n R 1 000 – kontant te wen
Luister daagliks na Bosveld Stereo, sodra ‘n musiekstuk uit ‘n film gespeel word, sms die film, saam met jou Naam & Van na 44460 (R1.50/sms)
Wenners word Vrydae tussen 07:00 & 08:00 getrek en geskakel.