SACMAF 2019

Bosveld Stereo wil graag hul dank oordra aan die organiseerders van SACMAF vir die nominering en ontvang van die toekenning vir Die Gemeenskaps Radiostasie van die jaar.

Dit was vir ons ‘n groot voorreg en eer om die toekenning te ontvang en om deel daarvan te wees. Dankie ook aan al Bosveld Stereo se getroue ondersteuners.

MAGDA BRESLER

Stasiebestuurder

Dube Kamp Naweek saam Nádine

Kersboom 22 November 2019

Nuwe Uitsaaihuis

Marius van der Merwe – Bill Harrops Original Balloon Safaris 2019

Blikkiesfees Blikkies 2019

Blikkiesfees 2019

Blikkiesfees 2018

Blikkiesfees 2017

ATKV BUFFELSPOORTOORD – 10 tot 12 Maart 2017

Blikkiesfees 2016